"Die Stem Van Suid-Afrika" (Cornelius Jacob Langenhoven)


Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see.

Oor ons ewige gebergtes waar Die kranse antwoord gee,

Deur ons ver-verlate vlaktes Met die kreun van ossewa

Ruis die stem van ons geliefde, Van ons land Suid-Afrika

Ons sal antwoord op jou roepstem, Ons sal offer wat jy vra:

Ons sal lewe, ons sal sterwe Ons vir jou, Suid-Afrika.

Beluister 'Die Stem' (Audio)

YouTube versie

Real Time Web Analytics

Clicky